![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Robert webmeester |
Wouter verkope - aankope |
Warlord op die voorblad van Reins and Manes |
Vancouver 2008 USEF Nationale Groot Kampioen Amateur Eienaar Jagter 2008 USEF Nationale Kampioen Amateur Eienaar Jagter 35+ |
Balder van Godselbos wys in Die Nederlands |
Nolisco wys in Australia |
Liewe besoeker, Sedert 1998, wanneer ons ons " Greenfield operasie " begin het, het mark toestande baie verander. Dit gee ons gooie rede om ons huidige posisie to evalueer en nuwe geleenthede te skep. In April 2009, het ons begin met 'n bevorder span sovel as 'n opleidings en ry sentrum in Die Nederlands. Ons hoof kantoor is nog steeds in Belgium, naby Brussels. Ons het nie vergeet waar ons wortels lê nie en sal nog steeds as makelaars en handelaars uit ons kantoor in Brussles werk, want dit gee ons die beste insig op die Europese mark. Ons maatskapy spesialiseer in perde van beter gehalte soos: Jagters, Spring en Equitation. Ons werk met betroubare afrigters, telers, ruiters en perde eienaars dwaars oor Europa. Daarom kan ons altyd die regte perd/e vir jou vind. Omdat ons 'n unieke stelsel gebruik wat toelaat om te soek en ook dan 'n diepgaande evaluering verskaf, hoef u nie kosbare tyd te mors in jou soektog vir geskikte perde nie. Sodra ons weet wat u soek, kontak ons die eienaars wie op daai oomblik, die regte perde vir jou het. Ons sal saam met jou reis om perde te sien, of ons sal reël dat al die perde waarin u belang stel op een plek by mekaar kom, waar u soveel tyd met hulle kan spandeer wat jy wil. As jy die perde vir 'n tweede keer wil sien op 'n ander lokasie, om te bepaal of hulle goed en betroubaar is, kan ons dit ook reël. Ons kliënte kan besluit waar hulle 'n koper's eksamen van die perd wil doen of ons kan 'n top diere kliniek voorstel wat spesialiseer in perde eksamen vir uitvoer. Ons kan ook die vervoer en behandeling van jou perde reël indien nodig is. Greenfield Stables, Belgium, verkoop net gesonde perde van uitstekende gehalte. Kontak ons gerus en laat ons ervaring vir jou werk. Ons belowe om persoonlike aandag en eerlike advies te lewer. Die uwe, Wouter Boonstoppel |
|